top of page

Welkom By Lux Mundi
Gereformeerde Evangeliese Kerk

Eredienste
Welkom by ons eredienste! Ons is opgewonde om twee gelyktydige eredienste aan te bied wat om 9:00 begin—een in Engels en die ander in Afrikaans.
Sluit by ons aan terwyl ons die ware en lewende God aanbid en gemeenskap geniet saam met Sy mense.

.jpg)
Wat Ons Glo
Lux Mundi – Latyn vir “Lig van die Woord”
Ons is ’n trots Gereformeerde kerk met ’n Suid-Afrikaanse erfenis, en ons maak deel uit van GEKA (Gereformeerde Kerke van Australië). Ons hou vas aan ’n belydenisgefundeerde Gereformeerde tradisie, ondersteun die Drie Vorme van Eenheid en die ortodokse historiese Christelike geloof.
Our Pastors
Meet our dedicated team pastors, Frederick Terblanch and Ashton Watts. Together, they bring a wealth of knowledge, compassion, and spiritual guidance to the community.
bottom of page

